Thursday, 20 February 2014
Chrizaan & Julian Wedding
Chrizaan & Julian had a beautiful wedding in Strand. I realized once again what lays closest to your heart is, your better half, family and friends. The reception was held in Nonareen with typical antique finishes to make you feel at home. It was a very windy day in Strand, but it did not keep Chrizaan & Julian back. They kept on posing like two super models without complaining once. Love has found its way to Chrizaan & Julian's hearts, may both of you walk a wonderful future together.
Chrizaan & Julian het 'n pragtige troue in die Strand gehad. Ek het weereens besef dat jou beter helfde, famielie en vriende die naaste aan jou hart lĂȘ. Die onthaal was in Nonareen gehou met 'n tipiese anitike afronding om jou tuis te laat voel. Dit was 'n ongelooflike winderige dag op die Strand, maar dit het nie vir Chrizaan & Julian terug gehou nie. Hulle het soos twee super modelle aanhou poseer en nie een keer gekla nie. Die liefde het sy pad gevind met Chrizaan & Julian, mag julle twee 'n pragtige toekoms saam loop.
Chrizaan & Julian Engagement
Chrizaan & Julian is one of the friendliest couples that I met in a long time. The photo session at first started with rainfalls and just 10 minutes later the weather turned out to be perfect. It was a miracle. Thank you so much for your kindness and co-operation. I had such a great time taking photos of you guys. Enjoy the phodies .
Chrizaan & Julian is die vriendelikste paartjie wat ek in 'n lang tyd ontmoet het. Die foto sessie het aanvanklik begin met reen neerslae en net 10 minute later het die weer perfek uit gedraai. Dit was 'n wonderwerk. Baie dankie vir julle vriendelikheid en samewerking. Dit was so lekker om fotos van julle te neem. Geniet die kie-kies.
Subscribe to:
Comments (Atom)





































.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)